Peachvanpletzen

"Dankie vir my trui and for putting my king waar hy behoort (in my hart)"

The First Jersey

"Terwyl ek by die trappe afstap oefen ek al my fake smile, want ek het verwag my gesig op daai trui gaan lyk soos iets tussen 'n beroerte en 'n Picasso. Dit was egter die mooiste ding wat ek al in my lewe gesien het." - Schalk Bezuidenhout

Jersey Boy

"Ek het sedert daardie dag vir elkeen van my one-man shows 'n trui met die titel op deur Monique laat brei." - Schalk Bezuidenhout

Jersey Boy DVD Recording @ the Baxter

"Sy het selfs vir my Jersey Boy DVD-opname by die Baxter 'n vyf-by-vyfmeter trui gebrei wat sekerlik haar vingers vir die res van haar lewe soos Nik Naks sal laat lyk." - Schalk Bezuidenhout

Bibi Slippers

Have you any wool?